Radio Pulpit Word for Today / Woord vir Vandag

Word for Today / Woord vir Vandag

One of the main challenges today is to stay rooted in Christ, while time speeds by. How do we stay focused on His will for our lives while we live through the joys and sorrows of life? By focusing on His Word! Times may have changed but God’s Word stays the same. The Word for Today devotionals daily provide a 'lamp for your feet and a light on your path'.

The Word for Today daily devotional messages are designed to encourage you with the Word of God. Short, inspirational daily messages focus your attention on Him and provide you with Biblical spiritual support when you need it most.
Occasionally English South Africa Christianity
225 Episodes
1 – 20

Woord vir Vandag - 20 Jan 2025

“Ek weet vir seker dat ons huidige lyding hoegenaamd nie vergelyk kan word met die heerlikheid waarmee God ons gaan verras nie.” Romeine 8:18 NLV Jy sal daarvoor beloon word In 1857 het David Livingstone die volgende toespraak by Cambridge Universiteit gelewer: ‘Mense praat van die opoffering wat ek gemaak…
19 Jan 2 min

Word for Today - 20 Jan 2025

“The sufferings of this present time are not worthy to be compared with the glory which shall be revealed in us.” Romans 8:18 NKJV You will be rewarded for it In 1857 David Livingstone gave this speech at Cambridge University: “People talk of the sacrifice I have made in spending…
19 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 19 Jan 2025

“Gee jou volle aandag aan hierdie sake. Werp jouself in jou werksaamhede sodat almal jou vordering kan sien.” 1 Timoteus 4:15 NLV Wy jou aan persoonlike groei toe Paulus het ‘n opvolgplan vir sy bediening gehad. Dis hoekom hy Timoteus gementor het en hom die volgende opdrag gegee het: ‘Gee…
18 Jan 2 min

Word for Today - 19 Jan 2025

“Meditate on these things; give yourself entirely to them.” 1 Timothy 4:15 NKJV Commit to personal growth; Paul had a succession plan for his ministry. That’s why he mentored Timothy and instructed him, “Meditate on these things; give yourself entirely to them, that your progress may be evident to all.”…
18 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 18 Jan 2025

“Die ouer broer het hom liederlik vererg…” Lukas 15:28 NLV Verlore seun, kom huis toe! Die gelykenis van die verlore seun gaan oor twee seuns en hul vader se liefde vir hul elkeen. Die jonger seun het sy vader oneer aangedoen en in ‘n varkhok beland. Toe hy terugkeer huis…
17 Jan 2 min

Word for Today - 18 Jan 2025

“His older son…was angry.” Luke 15:25, 28 NKJV Prodigal, come home! The parable of the prodigal son is about two boys and their father’s love for each. The younger one dishonoured his father and ended up in a pigpen. When he returned home, he had lost everything—except his father’s love…
17 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 17 Jan 2025

“…O God, wees my as sondaar genadig!” Lukas 18:13 NLV Ons het almal dieselfde genade nodig Jesus het gesê: ‘Twee mense het na die tempel toe gegaan om te bid. Die een was ‘n Fariseër en die ander ‘n tollenaar. Die Fariseër het stelling ingeneem en by homself gebid: ‘O…
16 Jan 2 min

Word for Today - 17 Jan 2025

“God, be merciful to me a sinner!” Luke 18:13 NKJV We all need the same grace Jesus said: “Two men went up to the temple to pray, one a Pharisee and the other a tax collector. The Pharisee stood and prayed thus with himself, ‘God, I thank You that I…
16 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 16 Jan 2025

“Ja, om Christus Jesus, my Here, persoonlik te ken is só wonderlik dat ek alle ander dinge as ‘n verlies beskou…” Filippense 3:8 NLV God is aan die werk! Die ervarings wat jy gehad het voor jy jou lewe aan Christus toevertrou het, insluitend dinge waaroor jy spyt is, kan…
15 Jan 2 min

Word for Today - 16 Jan 2025

“Everything else is worthless when compared with the infinite value of knowing Christ Jesus my Lord.” Philippians 3:8 NLT God is at work! The experiences you had before you committed your life to Christ, including things you regret, can be redeemed, and put to good use. Before Paul met Christ…
15 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 15 Jan 2025

“…Die Satan self gee immers voor dat hy ‘n engel van die lig is.” 2 Korintiërs 11:14 NLV Onderskei tussen vals en eg In 2 Korintiërs 11, beskryf Paulus vier maniere waarop Satan soos ‘n meester vervalser te werk gaan. Eerstens verskaf hy ‘n vals Redder: ‘…Die Satan self gee…
14 Jan 2 min

Word for Today - 15 Jan 2025

“For even Satan disguises himself as an angel of light.” 2 Corinthians 11:14 ESV Knowing the counterfeit from the genuine In 2 Corinthians 11, Paul reveals four ways in which Satan works like a master counterfeiter. First, he supplies a counterfeit Saviour: “For even Satan disguises himself as an angel…
14 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 14 Jan 2025

“Ware liefde het nie plek vir vrees nie; volwasse liefde dryf die vrees uit…” 1 Johannes 4:18 NLV Dryf jou vrese uit Toe jy klein was en ‘n lelike woord gesê het, mag jou ouers dalk gedreig het om jou mond met seep uit te was. Wel, as vrees ‘n…
13 Jan 3 min

Word for Today - 14 Jan 2025

“There is no fear in love [dread does not exist], but full-grown (complete, perfect) love turns fear out of doors.” 1 John 4:18 AMPC Throw out your fears When you were young and said a bad word, your parents may have threatened to wash your mouth out with soap. Well,…
13 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 13 Jan 2025

“…sy Goddelike krag [het] ons alles laat kry wat ons nodig het…” 2 Petrus 1:3 NLV Vasbeslote om sterk te eindig Om God te volg beteken dat jy dit waarvoor Hy jou geroep het om te doen, klaarmaak. Nie almal wat begin, eindig sterk nie. Ons is soms geskok en…
12 Jan 2 min

Word for Today - 13 Jan 2025

“By his divine power, God has given us everything we need.” 2 Peter 1:3 NLT Determine to finish strong Following God means finishing what He has called you to do. Not everyone who starts out well finishes well. Occasionally we’re shocked and saddened to learn that a leader has been…
12 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 12 Jan 2025

“Ja, trek die nuwe mens soos skoon klere aan, die mens wat na God se beeld geskape is…” Efesiërs 4:24 NLV Bevry van die drama van emosies Jesus het voor sy kruisiging in die tuin van Getsemane gaan bid. Hy het intense emosies ervaar. ‘Terwyl Hy intense angs beleef, het…
11 Jan 3 min

Word for Today - 12 Jan 2025

“Put on your new nature, created to be like God—truly righteous and holy.” Ephesians 4:24 NLT Freed from the drama of emotions Dealing with crucifixion, Jesus prayed in the garden of Gethsemane. He felt intense emotions. “Being in agony, He prayed more earnestly. Then His sweat became like great drops…
11 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 11 Jan 2025

“…Hy [sien] dat daar reeds ‘n massa mense bymekaar was. Hy het ‘n diepe deernis vir hulle gevoel en hulle siekes gesond gemaak.” Matteus 14:14 NLV Bewys medelye teenoor almal (2) Jesus het medelye waar Hy ook al gegaan het, bewys. Hy het ons geleer dat ons vir die ‘geringstes’…
10 Jan 2 min

Word for Today - 11 Jan 2025

“He saw a great multitude; and He was moved with compassion for them, and healed their sick.” Matthew 14:14 NKJV Show compassion to everyone (2) Jesus demonstrated compassion wherever He went. He taught that we must care for “the least” among us (Matthew 25:40). The New Testament church continued His…
10 Jan 2 min
1 – 20