
Groot beloning uitgereik oor 3 vermiste konstabels
Loading player...
Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê hulle bied 'n beloning van 350 000 Suid-Afrikaamse rand aan vir enige inligting oor waar die drie vermiste polisiekonstabels hulle bevind. Hy sê iemand moes êrens iets opgemerk het, veral sedert Linda (uitspraak: Lienda) Cebekhulu, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge vyf dae gelede die Engen-garage naby die Grasmere-tolplaza in die rigting van Johannesburg verlaat het: