
ANC het SA se vryheid vernietig, sê DA
Loading player...
Die DA sê die ANC het Suid-Afrika se vryheid vernietig en gesteel en is uit voeling met Suid-Afrikaners. Die party sê Suid-Afrikaners het hard geveg vir die vryheid wat hulle in 1994 verower het, en het werklik vooruitgang gebring. Ivan Meyer van die DA sê die vreedsame oorgang van apartheid na demokrasie word nog wêreldwyd bewonder, maar nie alle Suid-Afrikaners geniet dieselfde vryheid of geleenthede nie: