
Namibiese Skolesportunie se hervorming tel spoed op
Loading player...
Die sportministerie is tans besig met 'n opname oor die hervorming van die Namibiese Skolesportunie. Die opname word aan verskeie skole gestuur om hul menings rakende die NSSU te deel. Benewens die opname het konsultasiewerkswinkels ook plaasgevind om die navrae persoonlik te beantwoord. Kosmos 94.1 Nuus het met Aina Shikesho, woordvoerder van die ministerie gesels.