
Koop van vervalle gebou 'lyk na korrupsie'
Loading player...
Die Vereniging van Staatsamptenare het die Departement van Verdediging se plan veroordeel om 181 miljoen Suid-Afrikaanse rand te bestee aan die aankoop van 'n klaarblyklik vervalle gebou in Midrand, Johannesburg. Claude Naiker van die vereniging sê die plan om 'n gebou in Halfway Gardens aan te koop, ten spyte van 'n inspeksieverslag wat strukturele gebreke aandui, lyk na korrupsie en die Spesiale Ondersoekeenheid moet onmiddellik ingryp: