
Brand- en Reddingsdienste spook steeds om Tokai-brand te blus
Loading player...
Die brand wat naby Tokai in die Tafelberg Nasionale Park in Kaapstad word, het nie oornag beduidend opgevlam nie. Die stad se woordvoerder vir Brand- en Reddingsdienste, Jermaine Carelse, sê 'n vroue-brandbestryder is beseer en na 'n hospitaal geneem. Brandspanne het deurnag op die brandlyn gebly. Die situasie word fyn dopgehou, en die publiek word versoek om van die gebied weg te bly: