GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
820 – 840

#DieGROOTBrekfis - Goeie Nuus Vrydag

Sonet Stofberg en Zander van der Westhuizen gesels met Iaan Burden en Jacques Boshoff oor hulle ervaring by die World Transplant Games. Iaan het deelgeneem aan golf, en Jacques aan tennis. Die algehele SA-span het met meer as 40 medaljes teruggekeer huis toe. Luister hier na wat hulle te sê…
28 Apr 2023 18 min

#DieGROOTBrekfis - Popi wetgewing - Ahmore Burger-Smidt

Ahmore Burger-Smidt hoof van regulatoriese praktyk en direkteur: data beskerming en mededinging by Werksmans Ahmore is ook mede outeur van die boek Protection of Personal Information: Law and Practice wat sopas deur Lexus Nexis vrygestel is Sy het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die Popi wetgewing. Luister…
20 Apr 2023 25 min

#DieGROOTBrekfis - Watertekorte in Pretoria - Themba Fosi

Burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste in die Stad Tshwane, Themba Fosi het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels om die stad op hoogte te bring oor die stand van sake met die watertekorte in groter dele van die ooste van die stad. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
19 Apr 2023 7 min
820 – 840