
#DieGROOTBrekfis - Watertekorte in Pretoria - Themba Fosi
Loading player...
Burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste in die Stad Tshwane, Themba Fosi het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels om die stad op hoogte te bring oor die stand van sake met die watertekorte in groter dele van die ooste van die stad. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.