GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
1 – 20

#DieGROOTBrekfis - Esteani Marx, Eiendom Waardasies.

Esteani Marx, Head of Real Estate at Lightstone Property Die Tswane metro het onlangs die nuwe waardasielys bekend gemaak vir residensiële eiendomme. Baie inwoners is geskok oor die verhoging in hul eiendom se waardasie, wat dan ander kostes beinvloed. Sy het met Ruben Delmage en Charonike Nel meer hieroor gesels.
23 Apr 7 min

#DieGROOTBrekfis - John Ellis - Tree63

John Ellis van Tree63 het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die groep se nuwe lede en planne vorentoe. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
9 Apr 25 min

#DieGROOTBrekfis - Sonder Onderbroeke - Loslyf

Sonder Onderbroeke het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Loslyf" wat sopas vrygestel is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
4 Apr 12 min
1 – 20