
#DieGROOTBrekfis Dr. Johan Beukes - Toksiese Positiwiteit
Loading player...
Dr. Johan Beukes het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor Toksiese Positiwiteit. Wat dit is, hoe om dit te erken ens. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.