
#DieGROOTBrekfis - #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES - Laerskool Anton van Wouw - Hoof - Mnr. Henning
Loading player...
Hoof van Laerskool Anton van Wouw, Mnr. Chris Henning, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier.