#DieGROOTBrekfis Uitvoerende Burgemeester Stad Tshwane - Watertekorte in die stad

Loading player...
Uitvoerende Burgemeester van die Stad Tshwane, Cilliers Brink, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die watertekorte oor verskeie area in die stad. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
17 Apr 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes