GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
800 – 820

#DieGROOTBrekfis Anim Swart - Race the Planet

Anim Swart, die eerste persoon en ook die oudste persoon wat die 5-grootste woestyne in die wêreld gehardloop het en dit boonop nog gewen het! Die woestyne sluit in: Georgia, Atakama, Namibie, Antartica en Finland. Dit is ‘n ongelooflike storie van iemand wat net nie wou opgee nie, selfs nadat…
9 May 2023 25 min
800 – 820