
Demokrate wen maar Senaat bly Republikeins
Loading player...
Riaan Prinsloo, ekonoom van die Efficient Groep, deel wat die pad vorentoe is vir die market en die VSA na die Amerikaanse verkiesing. Hoewel die Demokrate die verkiesing gewen het, bly dit dat die Senaat wel nog Republikeins bly, wat die baie positief is vir die market.