
US Verkiessing: Hoe die verkiessing die markte beinvloed
Loading player...
Riaan Prinsloo, ekonoom by die Efficient Groep, het gaan kyk of mens uit die verlede se statistieke kan bepaal wie die beste kans het om die verkiesing te wen. Hy deel ook hoe die verkiesing die nasionale en internasionale market beinvloed.