
Verstaan die Amerikaanse verkiesing beter
Loading player...
Ekonoom, Riaan Prinsloo, beantwoord verskeie vrae oor die Amerikaanse verkiesing, soos hoeveel partye daar is, hoe die proses werk om ‘n kandidaat te kies. Hy verduidelik ook hoe swaai state werk. Luister volgende week om meer uit te vind oor hoe die verkiesing die wêreldmarkte beinvloed.