
Verskille tussen die Demokrate en die Republikeine
Loading player...
Ekonoom, Riaan Prinslo, verduidelik in hierdie episode meer oor die verskeie verskille tussen die Demokrate en die Republikeine en hoe hulle die VSA se ekonomie wil benader. Hy deel ook dat verskeie Amerikaners vroeg of per pos gaan stem het en hoe dit die huidige meningspeiling beinvloed.