
Markte sterk tydens VSA verkiesing
Loading player...
In hierdie episode van Politiek en Ekonomie, gee Riaan Prinsloo, ekonoom, vir ons meer inligting oor hoe dinge tans met die Amerikaanse verkiesing vorder. Hy deel ook dat die market baie sterk is te midde van die verkiesing en dat veral die rand baie goed doen, hoewel dit baie wisselvallig is.