
GOOD-party verwelkom 90-dae-blitsveldtog teen GBV
Loading player...
Die GOOD-party verwelkom die regering se 90-dae-blitsveldtog teen geslagsgeweld en vrouemoord en noem dit 'n belangrike stap wat lankal gedoen moes word. Die party ondersteun 'n herlewing van die Interministeriële komitee oor geslagsgeweld en pogings om probleme in die regstelsel reg te stel. Die party se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die onlangse saak waarin die Nigeriese televisie-evangelis, Timothy Omotoso, vrygespreek is ná beskuldigings van verkragting en mensehandel, het die groot mislukkings in die hantering van sulke sake uitgelig: