
Rundu kry voorafbetaalde water
Loading player...
Rundu se plaaslike owerheid het vandeesweek voorafbetaalde watermeters op die dorp ingestel. Dié owerheid het miljoene Namibiese dollar se agterstallige skuld by NamWater omdat inwoners nie hul waterrekeninge vereffen nie. Die nuwe stelsel is ‘n belegging van 6,9 miljoen Namibiese dollar. Die goewerneur van die Kavango-Oos-streek, Julius Hambyuka, het die projek op Rundu van stapel gestuur: