
Langafstand permitte vir sewe-sitplek taxi's 'gaan wrywing veroorsaak'
Loading player...
Reaksie word ontvang op die aankondiging van vervoerminister Veikko Nekundi dat sewe-sitplek taxi’s nou ook langafstandpermitte kan kry vir roetes so ver soos Katima Mulilo. Die permitte moet teen einde September vanjaar verkry word vir omskakeling na die stelsel waar die tweejaarliks hernu sal word. Pendapala Nakathingo van die Namibiese Bus en Taxi-vereniging sê daar sal vrywing wees tussen die verskillende operateurs. Hy verduidelik.