
Unam vra aksie by Neudamm oor gevaarlike brug, vloede
Loading player...
Tydens die swaar reënval oor die laaste paar weke het die Unam Neudamm-kampus te kampe gehad met vloede by die Seeisrivier, wat studente en dosente verhinder het om klasse by te woon. Die kampus is oos van die hoofstad en die brug en padinfrastruktuur kort dringend aandag. Kosmos 94.1 Nuus het met Simon Namesho, die woordvoerder van die universiteit, wat sê 'n blywende oplossing moet gevind word.