
Ekonoom sê resessie kom in die VSA
Loading player...
Goldman Sachs het Woensdag sy resessievoorspelling vir die Amerikaanse ekonomie teruggetrek. Dit was na president Donald Trump 'n 90-dae-pouse ingestel het op meeste van die nuwe tariewe wat hy op 2 April aangekondig het. Die beleggingsbank verwag egter steeds dat die Amerikaanse ekonomie vanjaar skerp sal verlangsaam weens voortdurende beleidsonsekerheid. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die plaaslike ekonoom Josef Sheehama.