
Goud sal verder, vinniger klim
Loading player...
Reaksie word ontvang op die goudprys wat vanoggend vir die eerste keer die deurslaggewende vlak van 3 200 Amerikaanse dollar per fynons verbygesteek het. Ontleders sê daar is 'n voortdurende uittog van Amerikaanse dollar-gebaseerde bates met aandele en effekte se verkoop te midde van tariefbeleid en onsekerheid. Ekonoom Chris Hart sê die kommoditeit sal verder en vinniger styg.