
Numsa eis 10% verhoging in motorbedryf
Loading player...
Die metaalwerkersvakbond Numsa het loongesprekke in die motorbedryf begin met 'n eis van 'n algemene 10 persent-salarisverhoging. Die unie sê veral swart werknemers, verdien te min om met die stygende koste by te bly. Hulle vra ook vir vervoer- en nagdienstoelaes, mediese hulp, en ondersteuning tydens verkorte werkure. Woordvoerder van Numsa, Phakamile Hlubi-Majola, glo inflasie-gebaseerde verhogings is nie genoeg nie, en vra vir dringende optrede om werkers se omstandighede te verbeter: