
Minister besoek Bloemhofdam te midde van vloedbekommernisse
Loading player...
Die minister van Water en Sanitasie, besoek vandag die Bloemhofdam om skade aan die infrastruktuur te evalueer ná stroomaf-ontruimings weens vloede. Die woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die dam, tans op 111,07-persent, laat meer as 2 000 kubieke meter per sekonde vry om die swaar invloei vanaf die Vaaldam, wat op 115,57-persent staan, te bestuur. Sy sê vyf sluise bly oop aangesien albei damme hoë watervlakke moet hanteer, en dit kan 'n vloedrisiko veroorsaak: