
SA moet met VSA onderhandel oor tariewe: kenner
Loading player...
President Donald Trump se tariewe en sy ommekeer ter elfder uur lok steeds reaksie uit. Professor Jannie Rossouw van die Wits Sakeskool sê die tipe gedrag skep baie onsekerheid, selfs vir produsente. Hy glo onderhandelings, veral deur Suid-Afrika, sal tot voordeel van die hele streek wees.