
Toeroperateur verwelkom passasierpermit-veranderinge
Loading player...
Reaksie is ontvang op vervoerminister Veikko Nekundi se besluit om passasierpermitte vir net twee jaar geldig te maak, en net uit te reik aan die individu en voertuig wat se besonderhede aan die ministerie verskaf is. Die permitte was tot nou toe onbepaald geldig en talle permithouers het dit uitverhuur aan ander taxi-bestuurders. Toeroperateur Wolfgang Rohl van Rohls Tours and