GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
680 – 700

#DieGROOTBrekfis Renier & Adele Bester

Renier en Adele Bester het op #DieGROOTBrekfis hulle getuienis kom deel en ook kom gesels oor Jacksonville se nuwe enkelsnit "Good God". Luister gerus weer hier na die volle onderhoud as jy dit gemis het.
15 Aug 2023 36 min

#DieGROOTBrekfis Neolodics - Undefeated

Vernon Barnard het hande gevat met bekende liedjieskrywer Leon Vermaak en nuwe duo groep "Neolodics" het ontstaan. Hulle eerste nuwe enkelsnit "Undefeated" is pas vrygestel. Luister gerus na die onderhoud wat hulle op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gehad het.
11 Aug 2023 7 min

#DieGROOTBrekfis Prop - Krone Konsert

Prop het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die Krone konsert wat oppad is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
8 Aug 2023 25 min

#DieGROOTBrekfis - Francois Botha, Izaan Steenkamp en Hendri Myburgh

Die oorspronklike 3 aanbieders wat op 5 Augustus 2013 die heel eerste program aangebied het op GROOTfm 90.5, Francois Botha, Izaan Steenkamp en Hendri Myburgh, het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle heel eerste dag op lug, paar hoogtepunte en veel meer. Luister…
4 Aug 2023 23 min

#DieGROOTBrekfis GROOTfm 90.5 Algemene Bestuurder - Roelien Potgieter

GROOTfm 90.5 se algemene bestuurder, Roelien Potgieter, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die GROOT span se samekoms by Fort Klapperkop op GROOTfm 90.5 se 10de verjaarsdag om met hulle te gesels oor GROOTfm 90.5 se afgelope 10 jaar en ook 'n kykie na wat voorlê vir…
4 Aug 2023 7 min

#DieGROOTBrekfis Lindie Strydom - 'n Dekade van Genade

Lindie Strydom het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor 'n "Dekade van Genade". Sy het so bietjie oor die afgelope dekade teruggekyk na oomblikke wat vir haar uitgestaan het, GROOTfm 90.5 se hart en ook 'n stukkie hoop uitgespreek vir die volgende 10 jaar…
3 Aug 2023 30 min
680 – 700