1 September is nasionale velkankerbewusmakingsdag en die spesialis-dermatoloog, dr. Marianne Duvenage, kuier vanoggend op die geel bank om oor die Velkankervereniging van Suid-Afrika se inisiatief waar die publiek deelnemende dokters vir ‘n gratis velkankerskandering kan besoek, te gesels.
Derick Hougaard het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charohike kom inloer om te gesels oor sy tyd in die hospitaal, wat gebeur het, en hoe dit nou met hom gaan. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Baie bekende vroue skeidsregter, Aimee Barret-Theron, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor haar loopbaan en hoe dit vir haar is in 'n mans omgewing. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Laerskool Stephanus Roos se twee deelnemers, Brendan en Michaéla , het deelgeneem aan die vasvrae met Ruben en Charonike. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het,
Adjunk Hoof van Laerskool Stephanus Roos, Mnr. Myburgh, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Nataniël het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor "Afrikaans in Styl" vertoning wat plaasvind 9 September. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Johnny Burger van die "SA Hall of Fame" het vanoggend op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die inhuldiging van die 2007 Springbok span en Jake White. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Hoërskool Garsfontein se twee deelnemers, Yolandi & Christiaan, het deelgeneem aan die vasvrae met Ruben en Charonike. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het,
Adjunk Hoof van Hoërskool Garsfontein, Mnr. Retief Smit, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Liezel van Intiem het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor Intiem se nuwe artikel "Emosionele egskeiding", wat dit is en hoe om dit te hanteer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
17 Aug 2023
25 min
660 – 680
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.