
#DieGROOTBrekfis Lindie Strydom - 'n Dekade van Genade
Loading player...
Lindie Strydom het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor 'n "Dekade van Genade". Sy het so bietjie oor die afgelope dekade teruggekyk na oomblikke wat vir haar uitgestaan het, GROOTfm 90.5 se hart en ook 'n stukkie hoop uitgespreek vir die volgende 10 jaar. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.