
#DieGROOTBrekfis Bernice West - As Hy weer kom
Loading player...
Bernice West het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor haar nuwe enkelsnit "As hy weer kom". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het,