GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
700 – 720

#DieGROOTBrekfis Elandré & Janie Bay - Die Einde

Janie Bay en Elandrê het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle nuwe duet wat hulle saam opgeneem het, "Die Einde". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het,
2 Aug 2023 25 min

#DieGROOTBrekfis Cilliers Brink oor SAMWU staking

Burgemeester van Stad Tshwane het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die SAMWU staking wat plaasvind en die stand van sake met Stad Twshwane se finansies. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
26 Jul 2023 5 min
700 – 720