GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
940 – 960

#DieGROOTBrekfis Braam du Toit (Jong Gé)

Braam du Toit het oor Desember saam paar vriende by die see gekuier. Hulle het besluit om vir Braam by die plaaslike inkopiesentrum in te stuur om 'n liedjie van Gé te sing. Die video het soos 'n veldbrand versprei en hy het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom…
11 Jan 2023 18 min

#DieGROOTBrekfis HUB - Blou Bulle Edgar Rathbone

Edgar Rathbone het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor die verdwyning van Sbu Nkosi en hoe hulle die saak hanteer het. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
9 Dec 2022 18 min

#DieGROOTBrekfis Brian Emmenis - World Aviation Day

Die baie bekende stem van alle lugskoue in SA, Brian Emmenis, het op #DieGROOTBrekfis gesels oor sy loopbaan as kommentator van lugskoue regoor SA en ook oor die wêreld. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
7 Dec 2022 25 min
940 – 960