Verteenwoordiger van die Kantoor van die Belastingombud, Mnr Gert van Heerden, Senior Bestuurder Regsdienste en Sistemiese ondersoeke en ook tans waarnemende HUB het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor belasting en prosesse wat gevolg kan word met dispute teen SARS. Luister gerus weer hier as jy dit gemis…
Nastassja Ras is as wenner van "Hou Vrou, Trou Vrou" gekroon en sy het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die afgelope seisoen en wat die wen vir haar beteken het.
Danie van Loggerenberg van Child Protection Hotline en Toys for Africa het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Christia Visser het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor haar nuwe enkelsnit "Wat de Hel". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Xander Loubser van Community Christmas Project het met Ruben en Charonike kom gesels oor Krismis vir Kinders en het ook Kilnerpark Sekuriteit en Kameeldrift Wes se projekte geseën met skenkings. Luister gerus weer!
Bernice West het die land aan die brand met die "Lyfie Challenge" en sy het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die liedjie en waarmee sy nog besig is. Luister gerus weer hier.
"Die Onbekende" is Rooksein se debuut album en hulle het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die album. Luister gerus weer hier.
16 Nov 2022
16 min
960 – 980
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.