
#DieGROOTBrekfis Eskom krag verhoging - Antoinette Slabbert
Loading player...
Antoinette Slabbert, Senoir verslaggewer by Rapport het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor NERSA se goedkeuring van krag tarief verhoging vir Eskom en die gevolge daarvan.