Alta Swanepoel het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor nuwe verwikkelinge rondom die Aarto Wetgewing. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het,
Vlieëniers, Johan van Solms en Pierre Gouws tesame met Uitvoerende bestuurder tegnies Paul Potgieter van Flysafair het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike ingeloer om weer te gesels oor die vlug bo-oor Loftus Versfeld net voor die afskop van die Bokke teen Australië.
Riana Nel het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor haar nuwe enkelsnit "Wat Nou". Maar sy het ook iets baie spesiaal vir 'n luisteraar gedoen! Luister gerus weer hier as jy dit gemis.
Chris "The Heat" van Heerden het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die dokumentêr oor sy lewe wat hulle tans besig is om te verfilm in Suid-Afrika. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Pierre Gouws was een van die vlieëniers wat een van die Boeings oor Loftus Versfeld gevlieg het tydens die Bokke teen Australië se wedstryd en hy het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike oor dit gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Raadslid van CUAASA, Nico van Rooyen het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Sonet gesels oor Hommeltuig regulasies in SA. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ricus Nel het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Khaki". Liuister gerus weer hier as jy dit gemis het.
5 Jul 2023
24 min
720 – 740
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.