
#DieGROOTBrekfis Cilliers Brink oor SAMWU staking
Loading player...
Burgemeester van Stad Tshwane het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die SAMWU staking wat plaasvind en die stand van sake met Stad Twshwane se finansies. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.