Sonja Heroldt het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor haar bekende treffer "Harlekyn" wat deur Sensasie oorgedoen is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Posduif het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Sonet kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Brandstigter". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Gert van der Westhuizen van Netwerk 24 het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die verskillende manifeste van die verskillende partye. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Thys en Riaan van Everest Wealth het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom gesels oor hulle nuwe TV Program, "Die Miljoen Rand Idee". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Karlien van Jaarsveld & Almero het op #DieGROOTBrekfis by Ruben & Charonike kom inloer om te gesels oor Karavaan Klankbaan. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Die Mans en Vroue wenners van die Everest Wealth GROOT Trap 2024, Christiaan Kloppers & Joanna van de Winkel het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor hulle ervaring van die wedren. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Jannie Putter se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis gemis? Luister gerus weer hier.
8 Apr 2024
2 min
400 – 420
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.