Brendan Peyper het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe musiel, die liefde en "Op my Eish" en veel meer. Luister gerus weer hier.
Bernice West het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor haar nuwe enkelsnit "Hy Jy Jy" Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Organiseerder van die Everest Wealth GROOT Trap, Wynand de Villiers, het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor 2024 se wedren en wat jy te wagte kan wees. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Jana Marx het op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor die nuwe dokumenter "Original Sin - My son the killer" wat op Showmax wys. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het
Jannes Erasmus vertel vir Charonike oor die ongelooflike leierskapsontwikkelingskamp, wat deur Helpende Hand aangebied word. Luister gerus weer as jy dit gemis het
Die ongelooflike Nianell het by Charonike kom kuier, om te gesels oor haar nuwe enkelsnit, "Rise Up" en ook oor die nuwe album wat voorlê. Luister gerus weer as jy dit gemis het
Wynand de Villiers het met Charonike kom gesels oor hoe hierdie jaar se Everest Wealth GROOT Trap roete gaan lyk. Luister gerus weer as jy dit gemis het
Neon Dreams het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle volgende SA toer en nuwe liedjie wat hulle saam met Matthew Mole opgeneem het. Luister gerus weer hier.
Lindie Strydom se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
20 Mar 2024
2 min
420 – 440
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.