Ross Learmonth het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "All because of you". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Retief Burger, Ruth en Werner Kahts het op #DieGROOTBrekfis by Ruben En Charonike kom kuier op GROOTfm 90.5 se biddag. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
GROOTfm 90.5 se HUB, Hardus Zevenster, het op #DieGROOTBrekfis gesels oor leierskap tydens die GROOTfm 90.5 GROOT-Biddag. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Roan Ash is terug in die land vir paar weke en het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om op te vang en ook nuwe nuus te deel oor sy nuwe musiek! Luister gerus weer hier.
Chris Sen (Sensasie) het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die liedjies wat hy tans nuwe lewe gee met sy hermengde weergawes. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ard Matthews was op die Flysafair vlug wat moes terugdraai OR Tambo na 'n wiel wat afgekom het. Hy het sy ervaring met #DieGROOTBrekfis gedeel. Luister gerus weer hier.
LS Anton van Wouw se twee deelnemers aan die Akademia Vasvrae gemis? Luister gerus weer hier.
19 Apr 2024
8 min
380 – 400
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.