#DieGROOTBrekfis Die Everest Wealth GROOT Trap wenners

Loading player...
Die Mans en Vroue wenners van die Everest Wealth GROOT Trap 2024, Christiaan Kloppers & Joanna van de Winkel het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor hulle ervaring van die wedren. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
8 Apr 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes