GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
1220 – 1240

#DieGROOTBrekfis Caroline Grace - I Love It

Caroline Grace het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor haar nuwe enkelsnit "I Love it" . Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
11 Mar 2022 20 min

#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe

Liezel van der Merwe van Intiem het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen 'n gedagte oor "Growth Mindset" gedeel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
9 Mar 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis The Shelter feat. Arnold de Wet

Arnold de Wet en Johan Voster het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor die nuwe "label" - The Shelter en ook die eerste liedjie geskryf en gesing deur Arnold de Wet. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
7 Mar 2022 18 min

#DieGROOTBrekfis Tebogo Maredi

Tebogo Maredi het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor die ongelooflike verskil wat hy is sy gemeenskap maak. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
4 Mar 2022 25 min

#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid Inspirasie

Gretha Wiid het 'n besonderse oomblik met 'n dame langs die pad gedeel en op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen oor dit geses. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
3 Mar 2022 3 min

#DieGROOTBrekfis Lindie Strydom Inpirasie

Lindie Strydom het 'n gedagte gedeel oor 'n oomblik wat iemand vir restaurant gebid het waarby hulle gekuier het. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
1 Mar 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Dawie de Jager

Dawie de Jager het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit #EendagAsJyGrootIs. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
1 Mar 2022 28 min

#DieGROOTBrekfis Jannie Putter inspirasie

Doen die goedjies wat ander nie wil doen nie en kyk watse resultate jy kry... Luister gerus weer hier as jy Jannie Putter se inspirasie inset gemis het.
27 Feb 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid Inspirasie

Gretha Wiid het 'n gedagte gedeel oor fokus. Het jy al ooit vir iemand gevra om die musiek sagter te sit as jy bestuur sodat jy 'n straat se naam kan lees?
24 Feb 2022 3 min

#DieGROOTBrekfis Jennifer Myburgh neem 'n GROOT stap.

Rani En Shanoli Chetty van Tymeless necessity Hair- CANSA het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jennifer kom inloer om te gesels oor die verskil wat hulle maak en Jennifer Myburgh het ook 'n GROOT stap self geneem. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het!
23 Feb 2022 21 min

#DieGROOTBrekfis Lindie Strydom

Lindie Strydom het 'n kort getuienis gedeel op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen oor Vader se guns en genade oor haar loopbaan. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
22 Feb 2022 2 min
1220 – 1240