GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
1240 – 1260

#DieGROOTBrekfis Choc en Ruan Ras

Die "Choc childhood cancer foundation SA" en Ruan Ras het vanoggend op #DieGROOTBrekfis gekuier om te gesels oor Wêreld Kinderkankerdag. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
15 Feb 2022 21 min

#DieGROOTBrekfis Jannie Putter Inspirasie

Jannie Putter het met Ruben en Jen op die #DieGROOTBrekfis gesels om ons almal se "mind sets" reg te kry vir die week wat voorlê. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
13 Feb 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Jeremy Mansfield

Die Legendariese Jeremy Mansfield het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer so voor #WorldRadioDay om te gesels oor sy loopbaan. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
11 Feb 2022 37 min

#DieGROOTBrekfis Lindie Strydom

Lindie Strydom het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen 'n mooi gedagte gedeel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
8 Feb 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Angus Buchan het op #DieGROOTBrekfis 'n baie mooi gedagte gedeel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
7 Feb 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Ruhan du Toit - Ter wille van ons kinders

Ruhan du Toit het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Ter wille van ons kinders" en het vir Ruben en Jen weggeblaas met so paar liedjies "Live". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
4 Feb 2022 21 min

#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid Inspirasie

Het jy al ooit gedink om in verkeer te sit ook 'n positiewe boodskap kan hê? Luister gerus weer hier na Gretha Wiid se boodskap wat sy op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gedeel het.
3 Feb 2022 3 min

#DieGROOTBrekfis Leandie du Randt

Leandie du Randt het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen gekuier om te gesels oor haar loopbaan en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
3 Feb 2022 27 min

#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe

Liezel van der Merwe het 'n besonderse mooi gedagte gedeel op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
2 Feb 2022 2 min
1240 – 1260