GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
1200 – 1220

#DieGROOTBrekfis Elandre - Hand aan Hand

Elandre het saam met sy band op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Sonet kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Hand aan Hand". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
1 Apr 2022 18 min

#DieGROOTBrekfis Lindie Strydom Inspirasie

Kan jy net gou vir ons daai ding aangee, kan jy net gou hier help en kom ons kyk gou na die ding. Hoekom moet ons alles so "gou" doen? Luister gerus weer hier as jy Lindie Strydom se inspirasie vanoggend op #DieGROOTBrekfis gemis het.
23 Mar 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Wikus Botma - Proe soos nog

Wikus Botma het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om bietjie te kom gesels oor sy melkterte, die nuwe liefde in sy lewe asook sy splinternuwe enkelsnit "Proe soos nog". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
16 Mar 2022 23 min

#DieGROOTBrekfis Mr Progress Hlahla – SANRAL

Progress Hlahla – Streeksbestuurder van "SANRAL Northern Region" het op #DieGROOTBrekfis vir Ruben en Jen 'n opdatering gegee oor die stand van sake met die sinkgat op die N1 hoofweg. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
15 Mar 2022 6 min
1200 – 1220