
#DieGROOTBrekfis Dawie de Jager
Loading player...
Dawie de Jager het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit #EendagAsJyGrootIs. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.