
#DieGROOTBrekfis Kurt Darren - Meisiesfontein
Loading player...
Kurt Darren het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy nuwe liedjie "Meisiesfontein". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.