#DieGROOTBrekfis Schalk Mulder - Immunadue oor Die GROOT Trap

Loading player...
Schalk Mulder het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gesels oor Immunadue se betrokkenheid by Die GROOT Trap asook 'n paar tips gegee om gesond te bly hierdie winter seisoen. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
15 Mar 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes