GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
1100 – 1120

#DieGROOTBrekfis Corneels Schabbort

Dept. Chemiese en Mineraal ingenieurswese by NWU het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor President Cyril Ramaphosa se aankonding vir die regrukplan vir Eskom. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
27 Jul 2022 19 min

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Angus Buchan se inspirasie inset op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
26 Jul 2022 1 min

#DieGROOTBrekfis Brendan Peyper - Insomnia

Brendan Peyper het op #DieGROOTBrekfis by Ruben Delmage & Charonike Nel kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Insomnia". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
25 Jul 2022 10 min

#DieGROOTBrekfis Lizette Volkwyn - Menslike Leuenverklikker

Ontmoet vir Lizette Volkwyn, Suid-Afrika se voorste menslike leuenverklikker! Lizette is een van slegs twee gesertifiseerde PEI-leuenverklikkers in Suid-Afrika Lizette het kom gesels oor die wetenskap van leuens onthul en sommer paar tegnieke gedeel om die leuens uit te ken… Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
22 Jul 2022 28 min

#DieGROOTBrekfis Eloff - Witblits

Die prins van Potch het op #DieGROOTBrekfis by Ruben & Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Witblits" wat pas vrygestel is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
20 Jul 2022 20 min

#DieGROOTBrekfis Kurt Darren - Die 80's

Kurt Darren het op #DieGROOTBrekfis by Ruben Delmage & Charonike Nel kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Die 80's". Dit gemis? Luister gerus weer hier.
18 Jul 2022 21 min

#DieGROOTBrekfis Bonné de Bod - Bewonder & Bewaar

Hierdie is ’n kragtige reeks wat kykers met die planeet verbind. Bekroonde natuurlewe-televisieaanbieder en vervaardiger Bonné de Bod is bekend vir haar vermoë om wildlewe navorsers, veeartse en omgewingswetenskaplikes op hul gemak voor die kameras te plaas. Regdeur die reeks bring sy die warmte en passie na vore wat hierdie…
15 Jul 2022 22 min
1100 – 1120