GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
1080 – 1100

#DieGROOTBrekfis Jannie Putter

Jannie Putter se inspirasie inset op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
15 Aug 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Richan van Reen - Skobbejak

Richan van Reen het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit saam met Refentse, Skobbejak. Luister gerus weer hier.
5 Aug 2022 18 min

#DieGROOTBrekfis Isabella Kruger

Ruben en Charonike het met SA se nuwe tennissesasie, Isabella Kruger, gesels oor haar tennis loopbaan en planne vir die toekoms. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
3 Aug 2022 27 min

#DieGROOTBrekfis Lindie Strydom

Hoekom doen jy wat jy doen? Luister gerus weer hier na Lindie Strydom se inspirasie gedagte as jy dit op #DieGROOTBrekfis gemis het.
3 Aug 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Angus Buchan se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
2 Aug 2022 1 min

#DieGROOTBrekfis - Danie van Loggerenberg van Toys for Africa

Danie van Loggerenberg van Toys for Africa en die Nasionale Sentrum vir Kinderbeskerming het kom gesels om oor die liedjie en musiekvideo, "I Will", wat die Nasionale Sentrum vir Kinderbeskerming gemaak het om bewusmaking vir kindergeweld te skep.
29 Jul 2022 24 min

#DieGROOTBrekfis WRSA - Dr. Peter Oberem

Dr. Peter Oberen, Stigsterslid en Uitvoerende hoof van Afrivet het op Wereld Natuurbewaringsdag met Ruben en Charonike gesels. Luister gerus weer hier.
28 Jul 2022 18 min
1080 – 1100